Deur Nanja Lourens:
Tulbagh 1Ons stel voor jy skop jou naweek-wegbreek in die ouwêreldse Tulbagh af. Maak seker jy maak ’n draai in Kerkstraat om al die historiese geboue te sien wat pragtig gerestoureer is ná die groot aardbewing in 1969.

’n Mens kan verstaan waarom daar gereeld na Witzenberg as die “Vallei van Oorvloed” verwys word. Dié vallei strek oor drie streke: Tulbagh en Wolseley val onder die Boland, Ceres en Prince Alfred Hamlet vorm deel van die Warm Bokkeveld, en wanneer jy in Op-die-Berg aankom is jy al weer in die Koue Bokkeveld! Watter deel van die vallei jy ook al besoek, hier is baie te sien en te doen. Én die feit dat dit net negentig minute se ry van die Moederstad af is, maak dit die ideale naweekwegbreek vir Kapenaars. 

Kliek HIER vir volledige artikel.